Goeie dag.
Ek is van Suid Afrika af, en kan Nederlands verstaan, omdat ek baie goed Afrikaans kan praat. Dit is my moeder taal. Ek sal jou definitief kan help met jou website. As jy meer wil gesels, stuur my gerus n boodskap.
Ek sien uit om saam met jou te werk!
Groete,
SP